Sint Maartin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sint Maartin
Inheemse naam: Saint-Martin, Sint Maarten
Kaart van Sint Maartin
Kaart van Sint Maartin
Geografie
Ligging Karibiese See
Koördinate 18°04′N 63°04′W
Argipel Klein Antille
Oppervlak 87 vk km
Hoogste punt Pic Paradis 414 m
Administrasie
Vlag van Nederland Nederland
Land Flag of Sint Maarten.svg Sint Maarten
Hoofstad Philipsburg
Grootste stad Philipsburg (1 338)
Vlag van Frankryk Frankryk
Oorsese kollektiewe gebied Saint-Martin
Hoofstad Marigot
Grootste stad Marigot (6 000)
Demografie
Bevolking 74 852

Sint Maartin (Frans: Saint-Martin, Nederlands: Sint Maarten) is 'n eiland in die Karibiese See en lê in Noord-Amerika. Dit is 'n oorsese gebied van Frankryk en ook die Koninkryk der Nederlande en is sedert 1648 tussen die twee lande verdeel. Dit is die enigste plek in die wêreld met 'n grens tussen Frankryk en die Koninkryk der Nederlande. Die eiland het 'n oppervlakte van 87 km² en 'n bevolking van sowat 71 000 mense in 2005-2009 gehad.

Die eiland is vernoem na die heilige Martinus van Tours.

Sien ook[wysig]