Sjabloon:Het u geweet

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Spring na: navigasie, soek

... dat die dorp Roodepoort wes van Johannesburg se naam verwys na die rooi grond wat so algemeen is in die omgewing? Die dorp het ontstaan na 'n goudmynkamp op 'n plaas met die naam "Roodepoort" gestig is.

... dat 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal vroeër in Skotland gepraat is? Op die Shetland- en Orkney-eilande en in Caithness op die vasteland is die uitgestorwe Norn gepraat. Nadat die eilande in die vyftiende eeu deur Noorweë aan Skotland terug gegee is, is dit deur Skots vervang.

Persoonlike gereedskap