Shandong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sjandong)
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Shandong in Sjina.

Shandong is 'n provinsie in die ooste van Sjina, met 'n bevolking van sowat 94 000 000 mense. Die hoofstad, Jinan, het in 2004 'n bevoking van omtrent 5 900 000 gehad.