Shangrao

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sjangrao)
Spring na: navigasie, soek
Shangrao
上饶
Die middestad van Shangrao.
Die middestad van Shangrao.
Official Vlag van Shangrao
Vlag
Ligging van Shangrao op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Shangrao
Shangrao
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 28°27′00″N 117°58′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangxi
Regering
 - Burgemeester Kuang Xiaoping
Oppervlak
 - Stad 22 791 km²  (8 800 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 6 579 714
 - Digtheid 290/km² (750/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 0793
Webwerf: zgsr.gov.cn

Shangrao (Sjinees: 上饶) is 'n stad in die Sjinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 6 579 714 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina, net suidoos van die Yangtzerivier geleë. Uraan word sedert die vroeë 1960's naby Shangrao ontgin, 'n belangrike kommoditeit vir Sjina se atoom arsenaal.