Shantou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sjantou)
Spring na: navigasie, soek
Shantou
汕头
China-shantou03.jpg
Ligging van Shantou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Shantou
Shantou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 23°21′00″N 116°40′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Guangdong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Li Feng (李锋)
 - Burgemeester Cai Zongze (蔡宗泽)
Oppervlak
 - Stad 2 064 km²  (797 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 391 028
 - Digtheid 2 600/km² (6 800/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 515000, 515041
Skakelkode(s) 754
Webwerf: shantou.gov.cn

Shantou (Sjinees: 汕头), ook bekend as Swatow of Suátao, is 'n stad in die Sjinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 5 391 028 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Sjinese See in die suidooste van Sjina. Die meeste van Thailand se bevolking van Sjinese afkoms het uit Shantou en die aangrensende Chaozhou geïmmigreer.