Sjinees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sjinees taal)
Spring na: navigasie, soek
Sjinees
汉语
Gepraat in: Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Indonesië Indonesië
Vlag van Maleisië Maleisië 
Gebied: Sjina
Totale sprekers: 1,2 miljard[1] 
Rang: 1
Taalfamilie:
 Sineties
  Sjinees 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van die Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Vlag van Republiek van Sjina Republiek van Sjina
Vlag van Hongkong Hongkong
Vlag van Macau Macau
Vlag van Singapoer Singapoer
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: zh
ISO 639-2: zho
ISO 639-3: zho 
Verspreiding van Sjinees

Sjinees is 'n Sino-Tibetiese taal en word in die Volksrepubliek van Sjina, die Republiek van Sjina, Hongkong, Macau, Singapoer, Indonesië en Maleisië gepraat. Sjinees is met 1,3 miljard sprekers die grootste taal in die wêreld. Daar is baie dialekte, soos Mandaryn en Kantonees.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Sjinees