Skellington

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skellington
Oorsprong Austin, Texas, VSA
Aktiewe jare 1990-1992
Lede Britt Daniel
Assosiasies Spoon
Portal.svg Musiekportaal

Skellington was sanger-liriekeskrywer Britt Daniel se eerste musiekgroep. Die groep is in 1990 in Austin, Texas (VSA) tot stand gekom en het drie kasette vrygestel voordat hulle in 1992 ontbind het. Daniel het later voortgegaan om Spoon te stig.

Skellington het This Town's Gone Dry in 1991 opgeneem en self vrygestel, met Skellington EP wat in 1992 daarop gevolg het. Hul laaste uitgawe, Skellington Rex, het snitte bevat wat later op Spoon se debuutalbum Telephono heropgeneem is.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Raoul Hernandez, "Drake Tungsten and his Boy Skellington", Austin Chronicle, 25 Januarie 1999