Skerpbekheuningvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skerpbekheuningvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Indicatoridae
Genus: Prodotiscus
Spesie: P. regulus
Binomiale naam
Prodotiscus regulus
Sundevall, 1850

Die Skerpbekheuningvoël (Prodotiscus regulus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in boomveld en savanne, woudrande en plantasies. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as Brown-backes Honeybird.

Illustrasie, 1901

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Prodotiscus regulus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.