Skilpadshek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skilpadshek

Skilpadshek is 'n grenspos in die Noordwes tussen Suid-Afrika en Botswana. Die N4 nasionale pad begin hier. Die naaste groot dorp is Zeerust, 52 km verder ooswaarts.

Suid-Afrika Botswana
Grensposnaam Skilpadshek Pioneer Gate
Streek Noordwes Suide van Botswana
Naaste dorp Zeerust Lobatse
Pad N4 A2
Koördinate 25°16′33″S 25°42′51″O  (Skilpadshek) 25°16′33″S 25°42′51″O  (Pioneer Gate)
Telefoonnommer +27 (0) 18 366 0011
Faksnommer +27 (0) 18 366 0012
Besigheidsure - Reisigers 06:00 - 00:00 06:00 - 00:00
Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15

[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]