Skokpienk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#FC0FC0

Skokpienk of skree-pienk is 'n baie skerp pienk kleur.

Kleurkoördinate[wysig]

Volgens verskeie kleurskemas word skokpienk as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FC0FC0
RGB-kleurmodel (252, 15, 192)
CMYK (0, 94, 24, 1)
HSV (315°, 94%, 99%)

Sien ook[wysig]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.