Slag van Graspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slag van Graspan
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Datum 25 November 1899
Ligging Graspan
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk Flag of Transvaal.svg Zuid-Afrikaansche Republiek
Flag of the Orange Free State.svg Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
Flag of the United Kingdom.svg Paul Methuen Flag of the Orange Free State.svg Jacobus Prinsloo
Flag of Transvaal.svg Koos de la Rey
Sterkte
8 000 2 000
Ongevalle
283 21

Die Slag van Graspan het op 25 November 1899 plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog. 'n Britse mag onder leiding van Luitenant-Generaal Lord Methuen het slaags geraak met die Boeremagte onder leiding van Genls. De la Rey en Prinsloo. Die Britte het die slag gewen maar die Boere kon daarin slaag om te vlug.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. The Hall Handbook of the Anglo Boer War. Darren Hall. 1999. ISBN 0-86980-949-0

Bronne[wysig]