Slag van Vaalkrans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slag van Vaalkrans
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Battle of Vaal Krantz Map.jpg
Datum 5 Februarie - 7 Februarie 1900
Ligging Suid-Afrika
Resultaat Boere oorwinning
Strydende partye
Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk Flag of Transvaal.svg Zuid-Afrikaansche Republiek
Flag of the Orange Free State.svg Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
Redvers Buller Louis Botha
Sterkte
c. 20,000 c. 5,000
Ongevalle
333 ongevalle 30 gedood, 50 gewond

Die Slag van Vaalkrans neem op 5 Februarie 1900 tydens die Tweede Vryheidsoorlog in aanvang. Dit eindig op 7 Februarie 1900 in 'n Boere-oorwinning.

Die geveg[wysig]

Britse kanonvuur tydens die Slag van Vaalkrans.

Na die Slag van Spioenkop het genl. Redvers Buller sy troepe na Vaalkrans tussen Colenso en Spioenkop verskuif. Hier het hulle weer gepoog om die Tugelarivier oor te steek om Ladysmith te bereik. Op 7 Februarie het genl. Louis Botha hulle egter in hulle spore gestuit. Toe die Britte besef het dat hulle nie maklik deur die Boere linies sou breek nie het hulle vuur gestaak en teruggetrek oor die Tugela.

Gedenktekens[wysig]

'n Monument ter ere van die dooies is in 'n klein gedenktuin aan die voet van die slagveld by Vaalkrans ingesluit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]