Slanghalsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slanghalsvoël
By die Chobe Nasionale Park
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Anhingidae
Genus: Anhinga
Spesie: A. rufa
Binomiale naam
Anhinga rufa
(Daudin, 1802)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme

Anhinga africana

Die Slanghalsvoël (Anhinga rufa) is 'n voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, sentrale Namibië en noord Botswana voorkom. Die voël is 80 – 92 cm groot en weeg 1 - 1.7 kg met 'n vlerkspan van 1.2 - 1.3 meter. Hulle broei koloniaal in bome, riete, dikwels saam met ander watervoëls. In Engels staan die voël bekend as African darter.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Anhinga rufa (bladsy)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anhinga rufa”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.