Slangverklikker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slangverklikker
In Namakwa Nasionale Park, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cercotrichas
Spesie: C. coryphaeus
Binomiale naam
Cercotrichas coryphaeus
(Lesson, 1831)
Sinonieme

Erythropygia coryphaeus

Die Slangverklikker (Cercotrichas coryphaeus) is 'n standvoël wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, suidelike gedeelte van die Noordkaap en suidoos Namibië. In Engels staan die voël bekend as die Karoo scrub robin.

Voorkoms[wysig]

Die voël word 14-16 cm lank en weeg 18-23 gram. Die voël is grysbruin met die wipstert wat donkerder is. Die keel is ligter.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]