Slym-klipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Slym-klipkabeljou
Bewaringstatus
Gebrekkige data (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Epinephelus
Spesie: E. tauvina
Binomiale naam
Epinephelus tauvina
Forsskål, 1775

Die Slym-klipkabeljou (Epinephelus tauvina) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooi See tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Greasy rockcod.

Voorkoms[wysig]

Die vis se kop en lyf is vaalgrys tot bruin en bedek met oranje-rooi kolletjies. Daar is somtyds ook 'n klomp swart vlekke te sien by die basis van die dorsale vin. Die vis word tot 75 cm lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in skoon water in rots en koraal riwwe tot op dieptes van 52 m maar kom nie voor in riviermondings nie soos ander spesies van dieselfde familie nie. Die vis vreet hoofsaaklik vis.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]