Sneeuberge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Uitsig oor die Kamdeboo Nasionale Park vanaf die suidelike hange van die Sneeubege.

Die Sneeuberge is geleë in die noordwestelike hoek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika, net noord van Nieu-Bethesda. Een van die hoogste pieke is die Kompasberg, 2502m hoog. Die Sondagsrivier ontspring naby Kompasberg.[1] Die Lootsbergpas dra die N9 nasionale pad oor die Sneeuberge.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]