Soedannese literatuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Soedanese literatuur)
Spring na: navigasie, soek

Daar is bewyse op rekord van Soedannese literatuur wat dateer vanaf die 15de eeu, maar dit was nie tot en met die 16de en 17de eeue dat 'n onderskeibare Soedannese literatuur te voorskyn gekom het nie. Vandag word die literatuur grotendeels in Arabies geskryf, terwyl sommige genres ook in ander plaaslike tale geskryf word, soos byvoorbeeld poësie in die Bejase taal. Beide geskrewe literatuur en mondelinge tradisie, soos volkskunde, word aangetref. Teen die begin van die 20ste eeu was daar 'n neiging op mondelinge stories neer te begin skryf.