Soignies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Soignies
Soignies JPG001.jpg

Ligging in Hainaut Wapen
Soignies Hainaut Belgium Map.png
CommunesBelgique-Soignies.svg
Vlag
Soignies Belgium.svg
 Land Flag of Belgium.svg België
 Gewes (deelstaat) Flag of Wallonia.svg Wallonië
 Provinsie Flag of Hainaut.svg Hainaut
 Koördinate 50°35′N 4°4′O
 Stigting 7de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 110,3 vk km
 Hoogte bo seevlak 70-140 m bo seespieël
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2008) 25 871
 - Bevolkingsdigtheid 235/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Marc de Saint Moulin (PS)
 Amptelike webwerf soignies.be

Soignies ([swa'ɲi]), Nederlands: Zinnik, Pikardies en Wallonies: Sougniye, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 110 km².

Etimologie[wysig]

Die naam Soignies het sy oorsprong in die Keltiese sagunnia wat later na Sunniacum gelatiniseer is en "nedersetting aan die Senne-rivier" beteken.

Geografie[wysig]

Die huidige munisipaliteit Soignies behels naas die naamgewende stad die dorpe Casteau in die suide; Chaussée-Notre-Dame-Louvignies, Horrues, Neufvilles in die weste; Naast en Thieusies in die suidooste.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Soignies (kategorie)