Sokker-Konfederasiebeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trofee waarom meegeding word.

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker (Engels: FIFA Confederations Cup) word elke vier jaar deur FIFA georganiseer. Dit is normaalweg 'n sokkertoernooi tussen die kampioene van die ses oorkoepelende kontinentale sokkerbonde (AFC, CAF, CONCACAF, CONMEBOL, OFC en UEFA) aangevul met die huidige wêreldkampioen en die organiserende land. Die toernooi word in die jaar voor 'n Sokker-Wêreldbeker in die land wat die Sokker-Wêreldbeker organiseer aangebied. In die verlede is die Konfederasiebeker elke twee jaar aangebied.

Uitslae[wysig]

Koning Fahd-beker[wysig]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek
1992
Oorsig
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Vlag van Argentinië Argentinië 3:1 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Vlag van Verenigde State Verenigde State 5:2 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
1995
Oorsig
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Vlag van Denemarke Denemarke 2:0 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Meksiko Meksiko 1:1
5:4 n. S.
Vlag van Nigerië Nigerië

Sokker-Konfederasiebeker[wysig]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek
1997
Oorsig
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Vlag van Brasilië Brasilië 6:0 Vlag van Australië Australië Flag of the Czech Republic Tsjeggië 1:0 Vlag van Uruguay Uruguay
1999
Oorsig
Vlag van Meksiko Meksiko Vlag van Meksiko Meksiko 4:3 Vlag van Brasilië Brasilië Vlag van Verenigde State Verenigde State 2:0 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
2001
Oorsig
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
& Vlag van Japan Japan
Vlag van Frankryk Frankryk 1:0 Vlag van Japan Japan Vlag van Australië Australië 1:0 Vlag van Brasilië Brasilië
2003
Oorsig
Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Frankryk Frankryk 1:0
(e. T.)
Vlag van Kameroen Kameroen Vlag van Turkye Turkye 2:1 Vlag van Colombia Colombia
2005
Oorsig
Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Brasilië Brasilië 4:1 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Duitsland Duitsland 4:3 e. T. Vlag van Meksiko Meksiko
2009
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Brasilië Brasilië 3:2 Vlag van Verenigde State Verenigde State Vlag van Spanje Spanje 3:2 e. T. Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2013
Oorsig
Vlag van Brasilië Brasilië Vlag van Brasilië Brasilië 3:0 Vlag van Spanje Spanje Vlag van Italië Italië 2:2 e. T.
3:2 n. S.
Vlag van Uruguay Uruguay
2017
Oorsig
Vlag van Rusland Rusland
2021
Oorsig
Vlag van Katar Katar

Statistiek[wysig]

Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titel Konfederasiebeker
1
Vlag van Brasilië Brasilië 4 1997, 2005, 2009, 2013
2
Vlag van Frankryk Frankryk 2 2001, 2003
3
Vlag van Argentinië Argentinië 1 1992
Vlag van Denemarke Denemarke 1 1995
Vlag van Meksiko Meksiko 1 1999

Eerste deelname[wysig]

Jaar Eerste deelname
1992 Vlag van Argentinië Argentinië Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Vlag van Verenigde State Verenigde State
1995 Vlag van Denemarke Denemarke Vlag van Japan Japan Vlag van Meksiko Meksiko Vlag van Nigerië Nigerië
1997 Vlag van Australië Australië Vlag van Brasilië Brasilië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Flag of the Czech Republic Tsjeggië Vlag van Uruguay Uruguay Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
1999 Vlag van Egipte Egipte Vlag van Bolivië Bolivië Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
2001 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Kameroen Kameroen Vlag van Kanada Kanada Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
2003 Vlag van Colombia Colombia Vlag van Turkye Turkye
2005 Vlag van Griekeland Griekeland Vlag van Tunisië Tunisië
2009 Vlag van Irak Irak Vlag van Italië Italië Vlag van Spanje Spanje
2013 Vlag van Frans-Polinesië Frans-Polinesië
2017 Vlag van Rusland Rusland
2021 Vlag van Katar Katar

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo(2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021