Solingen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Solingen
Clemens.jpg

Kaart Wapen
Locator map SG in Germany.svg
Solingen wappen.svg
Vlag
Flagge Solingen.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°10′N 7°05′O
 Stigting 1067 (eerste verwysing)
 Stadstatus 23 Februarie 1374
 Oppervlakte:  
 - Totaal 89,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 221 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 159 699[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1784/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Norbert Feith (CDU)
 Amptelike Webwerf solingen.de

Solingen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 159 699 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 89,5 km². Die eerste historiese verwysing na Solingen dateer uit die jaar 1067 en op 23 Februarie 1374 het die stad stadstatus gekry. In 1929 het Solingen verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000.

Solingen is die sentrum van die Duitse lem-, mes- en eetgerei-industrie. Solingen se naam is deur 'n regulering in die handelsmerk beskerm. Sedert 19 Maart 2012 het Solingen die amptelike bynaam "Klingenstadt".[2]

Verwysings[wysig]