Solms

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Solms
Luftaufnahme von Burgsolms, Hessen, Deutschland.jpg

Kaart (Lahn-Dill-distrik) Wapen
Lahn-Dill-Kreis Solms.png
Wappen Solms.svg
Vlag
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Hesse.svg Hesse
 Koördinate 50°32′N 8°24′O
 Stigting Voor 788
 Stadstatus 1978
 Oppervlakte:  
 - Totaal 34,05 vk km
 Hoogte bo seevlak 144 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2007) 13 617
 - Bevolkingsdigtheid 400/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jörg Ludwig (FWG)
 Amptelike Webwerf www.solms.de

Solms is 'n stad wes van Wetzlar in die administratiewe distrik Lahn-Dill van die deelstaat Hesse (Duitsland). Die bekende kameravervaardiger Leica Camera AG het sy hoofkwartier in die 1980's na Solms verskuif..

Die stamkasteel van die grawe- en vorstefamilie Solms met sy hoofdinastie Solms-Braunfels was in die huidige stadsdeel Burgsolms geleë, terwyl die tweede hoofdinastie, Solms-Hohensolms-Lich, in Lich gesetel was.