Solomon Linda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Solomon Popoli Linda
Geboortenaam Solomon Ntsele
Geboorte 1909
Soweto, Johannesburg
Afsterwe 8 Oktober 1962
Beroep(e) Musikant, sanger, komponis
Portal.svg Musiekportaal

Solomon Popoli Linda (1909 - Soweto, Johannesburg, 8 Oktober 1962) was 'n Suid-Afrikaanse musikant, sanger en komponis van Zoeloe-afkoms. Hy skryf die lied " Mbube " wat later wêreldwyd die treffer The Lion Sleeps Tonight word. Ondanks die populariteit van die nommer sterf Linda in armoede.

Sien ook[wysig]