Somereend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Somereend
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Genus: Anas
Spesie: A. querquedula
Binomiale naam
Anas querquedula
Linnaeus, 1758

Die somereend is 'n skaars somer besoeker in Suid-Afrika.

Identifikasie[wysig]

37–41 cm. 'n Grys eend met 'n wit-streep oor die oë en 'n donker kop. Grys swawel en pote.

Habitat[wysig]

Binnelandse vars water.

Verspreiding[wysig]

Broei in die meeste van Europa en Wes-Asië, maar is 'n trek-voël en oor-winter in Afrika. Skaars somer besoeker in Suidelike-Afrika.

Geluid[wysig]

Die manlike eend uiter 'n klerrb geluid. Beide geslagte uiter 'n jêg-jêg geluid.

Ander name[wysig]

  • Duitse naam: Knäkente
  • Engelse naam: Garganey
  • Wetenskaplike naam: Anas querquedula

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. IUCN (2009)