Sonja Herholdt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sonja Herholdt
Geboorte 1 Desember 1952
Nigel, Suid-Afrika
Beroep(e) Sangeres, aktrise
Aktiewe jare 1976 - nou
Uitgewer(s) BMG-rekords, Marantha-rekords, Son Music
Webwerf sonjaherholdt.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Sonja Herholdt is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres wat bekend geword het vir liedjies soos Ek verlang na Jou, Harlekyn, Waterblommetjies, Skipskop en Jantjie.

Sonja is op 1 Desember 1952 in Nigel gebore. Sy was hoofmeisie van die Laerskool Tienie Vorster in Nigel en later hoofmeisie van die Hoërskool John Voster waar sy ere-kleure vir akademiese- en dramaprestasies ontvang het.

Toekennings[wysig]

Sonja Herholdt ontvang die volgende toekennings:

Jaar Kategorie Instansie Resultaat
1991 Erkentlikheidstoekening Afrikaanse Sakekamer Wenner
1980 Rapport Oscar, Beste Nuweling Aktrise Rapport Wenner
Beste Langspeler van die Jaar Sarie Wenner
1976 Beste Langspeler van die jaar Sarie Wenner
1975-80 Beste Sangeres van die Jaar Sarie Wenner
- Junior Rapportryers-toekenning Junior Rapportryers Wenner
- Rising Star Award Papillon Wenner

Diskografie[wysig]

Albums[wysig]

  • BRS(L)417 - Sonja (1976)
  • MFPSRSJ8041 - Sonja (1976)
  • BRS(D)428 - Sonja Herholdt (1977)
  • MFPSRSJ8091 - Sonja Herholdt (1977)
  • BRS(D)480 - Waterblommetjies (1978)
  • MFP54874 - On stage/in die kalklig (1978)
  • BRS(D)434 - Harlekyn (1979) (goud)
  • BRS435- 'n Lied vir kersfees (1979)
  • BRS(D)446 - Waarom daarom (1981)
  • MFPSRSJ9021 - Grootste treffers (1980)
  • EMCJ(D)11579 - Reflections (1982)
  • BRS(N)458 - Liefdeslig (1984)
  • CEY(M)281 - Ons eie Sonja Herholdt
  • EMCJ(L)4116101 - Lofsang - Sonja Herholdt en Jan de Wet (1985)
  • SELL100 - Sonja Herholdt sing die jeugbundel (1987)
  • RPM1235 - Dis net vir jou (1987)
  • RPM1250 - Tuiskoms (1988)
  • RPM1253 - Sonja Sing die jeugbundel no. 2 (1988)
  • RPM1257 - The warrior is a child (1989)
  • PAN107 - Die klokkespel "vrede" (1989)

CD's[wysig]

  • CDOA115 - Gunsteling treffers (1992)
  • CDBSP(WB)2035 - Sê die engele moet na my kyk (1994)
  • CDBSP2041 - 'n Ster vanaand
  • CDPM(WB)45 - Die mense wat ek liefhet
  • CDBSP(WB)6013 - Sonja Herholdt skipskop
  • 'n Ritsel innie rietbos
  • CDBSP(WL)2041 - Sis kersfees
  • Môre sal die son weer skyn
  • CD OA 115 - 20 Gunsteling Treffers
  • MORMCD 724 - Reconstructing Alice
  • SONCD028 - Sonjare
  • Pêrels, 2010

Filmografie[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]