Sonsverduistering van 15 Januarie 2010

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sonsverduistering van 15 Januarie 2010
Die sonsverduistering van 15 Januarie 2010, soos waargeneem in Bangui, in die Sentraal-Afrikaanse Republiek.

Die sonsverduistering van 15 Januarie 2010 was 'n besonder langdurende ringvormige sonsverduistering van die son met 'n grootte van 0,9190. Die waargenome verduistering was slegs gedeeltelik in 'n groot deel van Afrika, die Indiese Oseaan en Asië. Dit is wel waargeneem as 'n ringvormige sonsverduistering binne 'n beperkte strook van 300 km (190 myl) wyd, oor die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Maledive, die suide van Kerala en Tamil Nadu in Indië, Sri Lanka en dele van Bangladesj, Myanmar en die Volksrepubliek van Sjina.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: