Sopwith Camel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sopwith Camel
RAF Sopwith Camel.jpg
'n Sopwith Camel van die Britse Lugmag
Tipe dubbeldekkervliegtuig vegter
Vervaardiger Sopwith Aviation Company
Ontwerp deur Herbert Smith
Nooiensvlug 22 Desember 1916
Bekendstelling Junie 1917
Onttrek Januarie 1920
Hoofgebruiker RFC (RAF), RNAS, AAF
Aantal gebou 5 490

Die Sopwith Camel was 'n Britse dubbeldekker vliegtuig van die Eerste Wêreldoorlog. Die vliegtuig was toegerus met 'n 130 perdekrag Clerget enjin en twee Vickers-masjiengewere. Die vliegtuig was amptelik verantwoordelik vir 1,634 slagoffers tydens die oorlog.

Bron[wysig]

  • Collier's Encyclopedia Vol. 23 Bladsy 254.

Eksterne skakels[wysig]