Sorel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sorel
Die hawe van Sorel
Die hawe van Sorel
Ligging van Sorel op 'n kaart (Quebec)
Sorel
Sorel
Koördinate: 46°02′37″N 73°06′50″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Montérégie
Regionale County Pierre-De Saurel
Stigting 1642
Geïnkorporeer op 15 Maart 2000
Regering
 - Burgemeester Réjean Dauplaise
Oppervlak
 - Land 58,07 km² (22,42 vk m)
Bevolking (2006)
 - Stad 34 702
 - Digtheid 56,58/km² (146,5/myl2)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode J3P
Skakelkode(s) 450
Webwerf: ville.sorel-tracy.qc.ca

Sorel is 'n dorp in Sentraal-Quebec, by die samevloeiing van die Richelieurivier met die Saint-Laurentrivier. Saam met die dorp Tracy vorm dit die stad Sorel-Tracy met 'n bevolking van 34 702 (2006).

Sorel is die vierde oudste stad in Kanada, en hier is op die Kersaand van 1781 vir die eerste keer in Noord-Amerika 'n kersboom getooi.