Sosialistiese Party (Nederland)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Socialistische Partij
SP
Logo van die betrokke party.
Leier Emile Roemer
Gestig 22 Oktober 1971
Afgestig van Kommunistiese Eenheidsbeweging Nederland (marxisties-leninisties)
Hoofkwartier 'De Moed', Partijbureau SP, Snouckaertlaan 70, Amersfoort
Jeugvleuel ROD
Ideologie Sosialisme, Sosiale demokrasie
Amptelike kleure rooi
Webblad sp.nl

Die Sosialistiese Party (Nederlands: Socialistische Partij, SP) is 'n Nederlandse sosialistiese politieke party wat in 1971 gestig is. Die SP se opmars het in die Noord-Brabantse munisipaliteit Oss begin.

Die politieke leier is Emile Roemer. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Sosialistiese Party nóg verloor nóg gewen. Die party het 15 setels behaal.

Eksterne skakels[wysig]