Spaanse verowering van Yucatan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gebied van die Maya in Mesoamerika.

Die Spaanse verowering van Yucatan was 'n baie belangrike onderdeel van die Spaanse kolonialisering van die Amerikas. Die koms van die Spanjaarde het die einde vir die laaste Mayastede beteken. Die veldtogte teen die Maya is ná die Ontdekking van die Amerikas onder Christophorus Columbus deur die Conquistador Hernán Cortés in die vroeë 16de eeu begin en het ook die verowering van Guatemala saam met Petén ingesluit. In teenstelling met die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk en die Spaanse verowering van die Inka-ryk is die totale verowering van Yucatan eers in 1697 beëindig. Met die verowering is die skiereiland in die Visekoninkryk van Nieu-Spanje ingelyf.


Vlag van Meksiko Geskiedenis van Meksiko Wapen van Meksiko
Meso-Amerika OlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMayaTlaxcaltekeAsteke
Kolonisasie Spaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864 Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kastenoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929 Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenis Chiapas-konflik (1994) • Dwelm-oorlog in Meksiko (2006–hede)