Speaker van die Nasionale Vergadering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Die Speaker van die Nasionale Vergadering hou toesig oor die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Die Speaker word gekies uit die lede van die Vergadering tydens die eerste sitting na 'n algemene verkiesing en wanneer die pos vakant is. Die Speaker is veronderstel om op te tree as skeidsregter en neem beheer oor debatte om te verseker dat die LP's vrylik kan deelneem mits hulle binne die reëls bly. Die Speaker het ook bestuursverpligtinge om te verseker dat die parlement vlot verloop. Elke politieke party in die Vergadering kies 'n hoofsweep om na sy sake om te sien. Die toesighoudende amptenare, die hoofswepe en die leier van regeringsake (die persoon wat aangestel is deur dei kabinet om met die parlement te skakel) besluit saam op 'n werksprogram.

Die amp van die Speaker van die Nasionale Vergadering is voorafgegaan deur die Speaker van die Volksraad (1910-1984) onder die 1909- en 1961-grondwette en die Speaker van die Parlement onder die Driekamerparlement (1984-1994).

Lys van Speakers (1854-huidig)[wysig]

Speakers van die Kaapse Huis van Verteenwoordiging (1854-1910)[wysig]

Speakers van die Volksraad (1910-1994)[wysig]

Speakers van die Nasionale Vergadering (1994-huidig)[wysig]