Speldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Speldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie: L. cordifolium
Binomiale naam
Leucospermum cordifolium
(Salisb. ex Knight) Fourc.

Die Speldekussing (Leucospermum cordifolium) is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water.

Bron[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Speldekussing (kategorie)