Spierdistrofie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spierdistrofie
Klassifikasie en eksterne bronne
In aangetaste spiere (regs) raak die weefsel deurmekaar en die konsentrasie neem af in vergelyking met ’n gesonde spier (links).
In aangetaste spiere (regs) raak die weefsel deurmekaar en die konsentrasie neem af in vergelyking met ’n gesonde spier (links).
ICD-10 G71.0
ICD-9 359.0-359.1
MedlinePlus   001190
eMedicine orthoped/418
MeSH D009136
Star of life caution.svg Mediese waarskuwing

Spierdistrofie is 'n groep siektes wat die muskuloskeletale stelsel verswak. Twee vorme van die siekte, Duchenne-spierdistrofie (vernoem na die Franse neuroloog Guillaume Duchenne) en Becker-spierdistrofie, beïnvloed gewoonlik mans omdat die gemuteerde gene op die "X" chromosoom geleë is[1]. Vrouens kan ook ernstige simptome toon, tog is die persentasie vroulike spierdistrofie-lyers relatief klein.

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]