Spoed van lig

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Proefneming van Léon Foucault om die spoed van lig met 'n draaiende spieël te meet.

Die spoed van lig is 3×108 m·s-1 of 299 792 458 meter per sekonde in 'n vakuum en word uitgedruk as c. Wanneer lig deur 'n digter medium beweeg byvoorbeeld glas of optiese vesel verlaag die spoed van lig en die verskynsel veroorsaak ligbreking of refraksie.

Sien ook[wysig]