Spoorvlerkkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spoorvlerkkiewiet
'n Spoorvlerkkiewiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Vanellus
Spesie: V. spinosus
Binomiale naam
Vanellus spinosus
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Charadrius spinosus Linnaeus, 1758
Hoplopterus spinosus (Linnaeus, 1758)

Die Spoorvlerkkiewiet (Vanellus spinosus) is 'n skaars voël en swerwer. Die voël is 5 keer opgeteken in Noord-Namibië, Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Gewoonlik kom die voël voor in groot riviere en vloedvlaktes verder noord in Afrika. Die voël is 25 - 28 cm groot en weeg 135 - 175 gram met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as Spur-winged Lapwing.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Spoorvlerkkiewiet (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Vanellus spinosus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.