Spotlewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spotlewerik
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Mirafra
Spesie: M. cheniana
Binomiale naam
Mirafra cheniana
Smith, 1843

Die Spotlewerik (Mirafra cheniana) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en grasveld en weiveld. Die voël is 12 cm groot en weeg 13 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Melodious Lark.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Mirafra cheniana”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.