Spreekwoord

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin ‘n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.

Voorbeelde[wysig]

Enkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde:

  • Elke hond kry sy dag
  • Haastige hond verbrand sy mond.
  • Hoë bome vang die meeste wind.
  • In die land van die blindes is eenoog koning.
  • Kop in een mus.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde: