St. Andrew’s-kollege

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf St. Andrew's-kollege)
Spring na: navigasie, soek
St. Andrew's-kollege
College School.jpg

Leuse Nec Aspera Terrent
Gestig 1855
Tipe Privaatskool, kosskool
Hoof Paul Edey
Leerlinge 450 seuns
Grade 8 - 12
Stad Grahamstad
Provinsie Oos-Kaap
Land Suid-Afrika
Kleure Blou en wit
Webblad www.sacschool.com

St Andrew's-kollege is 'n privaatskool vir seuns in Grahamstad, Oos-Kaap, Suid-Afrika, een van die 23 elite, invloedryke en prestige Milner Skole. Dit bied klasse vir beide koshuisinwoners en dagleerders aan. Dit is 'n prima Anglikaanse losiesskool en het 450 leerders van regoor die wêreld. Die skool is 'n lid van die G20-skolegroep. Die skool staan in noue verhouding tot die St. Andrew's Preparatory School, en sy susterskool, die Diocesan School for Girls (DSG).

Skoolhoofde[wysig]

St Andrew's-kollege se 18de en huidige hoof, Paul Edey.
St. Andrew's-kollege se kloktoring
  • Ds F. Bankes (1855–1859)
  • Ds F.Y. St. Leger (1859–1862)
  • Ds G.E. Cotterill (1863–1865)
  • Ds Langford S. Browne (1865–1875)
  • Ds G. Gould Ross (1875–1881)
  • Ds Canon John Espin (1882–1902)
  • Ds W. S. Macgowan (1902–1908)
  • Ds Percy W.H. Kettlewell (1909–1933)
  • Ds C.B. Armstrong (1934–1938)
  • Dr Ronald F. Currey (Universiteit van Oxford) (1939–1955)
  • Freddie Spencer Chapman (1956–1962)
  • J.L. Cawse (1962–1964)
  • Ds John Aubrey (1965–1971)
  • Eric Norton (1972–1980)
  • Arthur F.G. Cotton (1981–1993)
  • Antony Roy Clark (1994–2002)
  • David B. Wylde (Universiteit van Oxford) (2003–2008)
  • Paul A. Edey (2009–huidig)

Noemenswaardige oud-St. Andrew's-leerders (matriekjaar)[wysig]

Militêr[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Gale, William Daniel (1974). History of Coghlan, Welsh and Guest, 16. 
  2. Edmund Burke, (1917), Annual Register, page 171, (Rivingtons)
  3. Ronald Fairbridge Currey, (1955), St. Andrew's College, Grahamstown, 1855-1955, page 117, (Blackwell)

Eksterne skakels[wysig]