St. James Kerk, Kaapstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die St. James Kerk in Kaapstad, Suid-Afrika, is ’n groot kerk wat in 1900 gebou is. [1] Dit staan ook as die St. James Church, Kenilworth, bekend.

Dit was ook die ligging waar daar op Sondag, 25 Julie 1993 ’n aanval deur gewapende mans tydens die erediens geloods is.[2][3]

Verwysings[wysig]