St. Lucia, KwaZulu-Natal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike van die term St. Lucia, sien asb. St. Lucia (dubbelsinnig)
St. Lucia
Ligging van St. Lucia op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
St. Lucia
St. Lucia
Koördinate: 28°22′60″S 32°25′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Umkhanyakude
Plaaslike Munisipaliteit Mtubatuba
Bevolking (2001)
 - Stad 864
Tydsone SAST (UTC+2)

St. Lucia is 'n stil vissersdorpie en vakansieoord in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit dorpie lê by die mond van die St. Luciameer aan die Indiese Oseaan. Die N2 nasionale pad is ongeveer 25km binnelands vanaf die dorpie, wat per pad slegs bereik kan word via Mtubatuba.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]