Staatkundig Gereformeerde Party

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Staatkundig Gereformeerde Partij
SGP
Logo van die betrokke party.
Leier Kees van der Staaij
Gestig 24 April 1918
Hoofkwartier Burgemeester van Reenensingel 101, Gouda
Jeugvleuel Staatkundig Gereformeerde Partij-jongeren
Ideologie Christelike reg, sosiale konserwatisme, Teokrasie, Euroskeptisme
Internasionale affiliasie Europe of Freedom and Democracy
Amptelike kleure Blou en oranje
Webblad sgp.nl

Die Staatkundig Gereformeerde Party (Nederlands: Staatkundig Gereformeerde Partij, SGP) is 'n Nederlandse ortodoks-Gereformeerde politieke party, wat in 1918 gestig is.

Die politieke leier is Kees van der Staaij. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 12 September 2012 is deur die Staatkundig Gereformeerde Party gewen. Die party het 3 setels behaal.

Van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 het die SGP on-amptelik die Rutte I-kabinet gesteun.

Eksterne skakels[wysig]