Stafford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stafford
Die dorpsentrum van Stafford
Die dorpsentrum van Stafford
Ligging van Stafford op 'n kaart (Staffordshire)
Stafford
Stafford
Koördinate: 52°48′N 2°07′W Koördinate: 52°48′N 2°07′W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK) Engeland
County Staffordshire
Streek Wes-Midlands
Bevolking (2001)
 - Dorp 63 681
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode ST16, ST17
Skakelkode(s) 01785
Webwerf: staffordtown.co.uk

Stafford is die administratiewe setel (county town) van Staffordshire, 'n graafskap in die Wes-Midlands-streek van Engeland. Die dorp is 26 km noord van Wolverhampton en 29 km suid van Stoke-on-Trent naby die M6-snelweg geleë.

Die bevolking van Stafford was 63 681 volgens die sensus van 2001, terwyl die groter borough van Stafford meer as 122 000 inwoners gehad het. Dit maak van Stafford die vierde grootste nedersetting in die seremoniële graafskap, na Stoke-on-Trent, Tamworth en Newcastle-under-Lyme.