Standbeeld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Manneken Pis
Perseus met die hoof van Medusa, Benvenuto Cellini

'n Standbeeld is 'n beeld wat ter ere van, of ter nagedagtenis van iets of iemand in die openbaar opgerig word. Standbeelde kan van natuursteen, brons, hout of ander materiale gemaak word. Dit word dikwels op 'n voetstuk gemonteer. Historiese of belangrike figure word meestal in 'n standbeeld verewig. Belangrike gebeurtenisse word ook soms in 'n standbeeld vasgevang om dit te laat bly voortleef.

Voorbeelde[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Standbeeld (kategorie)