Stanford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stanford
Ligging van Stanford op 'n kaart (Wes-Kaap)
Stanford
Stanford
Koördinate: 34°26′30″S 19°27′20″O Koördinate: 34°26′30″S 19°27′20″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Overstrand
Hoogte 10 m (33 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 3 455
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7210
Skakelkode(s) 028
Die NG kerkgebou is deur Wynand Louw ontwerp.

Stanford is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is reeds op 1865 op die plaas Kleinrivier uitgelê. Die plaas het behoort aan kaptein (later Sir) Robert Stanford. Die R43 hoofpad gaan deur Stanford en die buurdorpe is Gansbaai en Hermanus.Stanford spog ook met 'n mikrobrouery waar vyf soorte bier verbou word. Die Salmonsdam Natuurreservaat is naby Stanford. Die natuurreservaat is genoem na kapt. Salmond van die HMS Birkenhead. Die plaaslike, eklektiese NG kerkgebou is ontwerp deur die argitek Wynand Louw.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]