State-Generaal van Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of the Netherlands.svg
Nederlandse politiek
State-Generaal
Eerste Kamer
Tweede Kamer
Provinsiale State
Munisipale raad
Koningin
Eerste minister
Kabinet
Gedeputeerde State
Kommissaris van die Koningin
Kollege van burgemeester en wethouders
Burgemeester
Hoge Raad
Raad van State
Algemene Rekenkamer
Nasionale Ombudsman
Waterskap
Politici
Politieke partye
Verkiesings

Die State-Generaal van Nederland (Nederlands: Staten-Generaal van het Koninkrijk der Nederlanden) is die Nederlandse volksverteenwoordiging, wat bestaan uit die Eerste Kamer van die State-Generaal (75 lede) en die Tweede Kamer van die State-Generaal (150 lede). Die State-Generaal bestaan sedert 1814 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag.

Bronne[wysig]

  • Nederlandstalige Wikipedia

Eksterne skakels[wysig]