Steenloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Steenloper
Volwassene in se broeigewaad.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Arenaria
Spesie: A. interpres
Binomiale naam
Arenaria interpres
(Linnaeus, 1758)

Die Steenloper (Arenaria interpres) is 'n algemene trekvoël by rotskuste en riviermondings en kom selde binnelands voor. Die voël is 21 - 25 cm lank, 90 - 150 g groot met 'n vlerkspan van 54 cm. In Engels staan die voël bekend as die Ruddy Turnstone.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Arenaria interpres”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.