Sterkfonteindam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sterkfonteindam
Die Sterkfonteindam in die Vrystaat.
Die Sterkfonteindam in die Vrystaat.
Amptelike naam Sterkfonteindam
Land Suid-Afrika
Koördinate 28°26′54″S 29°01′22″O Koördinate: 28°26′54″S 29°01′22″O
Doel Voorraaddam
Openingsdatum 1977
Soort dam Grondvulling
Hoogte 93 m
Lengte 3060 m
Bakmaat 2 656 000 m3
Dam op Nuwejaarspruit

Die Sterkfonteindam is geleë naby Harrismith, Vrystaat in Suid Afrika. Die dam is in 1977 gebou met 'n kapasiteit van 2 656 miljoen m³ en 'n oppervlakte van omtrent 67,26 km². Die damwal is 93m hoog en is 'n grondwal. Die dam is in die Nuwejaarspruit (wat in die Wilgerivier invloei) geleë. Die Sterkfonteindam is deel van die Tugela-Vaal-waterprojek.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]