Sterretjies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sterretjie
Geelbeksterretjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Suborde: Lari
Familie: Sternidae
Bonaparte, 1838
Genera

Die sterretjies is 'n groep seevoëls wat verwant is aan die steltloperagtiges (Charadriiformes) en waterploeërs (Rhynchopidae).

Daar is egter geen konsensus oor hierdie groep se indeling nie en hulle word dikwels onder die familie meeue (Laridae) ingedeel. Soms word hulle egter as 'n aparte familie (Sternidae) beskou, of selfs as 'n subfamilie (Sterninae), of 'n genus (Sternini).

Die meeste sterretjies is vroeër by die genus Sterna ingedeel.[1] DNS-analise het egter gelei tot die opdeel van hierdie groep in 'n aantal klades van kleiner genera.[2][3]

Sterretjies kom oor die hele wêreld voor.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sterretjies (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Verwysings[wysig]

  1. del Hoyo, J.; Elliott, A. & Sargatal, J. (1996): Handbook of Birds of the World, Volume 3: Hoatzin to Auks. Lynx Edicions, Barcelona. ISBN 84-87334-22-9
  2. Bridge, E.S.; Jones, A.W. & Baker, A.J. (2005): A phylogenetic framework for the terns (Sternini) inferred from mtDNA sequences: implications for taxonomy and plumage evolution. Molecular Phylogenetics and Evolution 35(2): 459-469. doi:10.1016/j.ympev.2004.12.010
  3. Collinson, M. (2006). Splitting headaches? Recent taxonomic changes affecting the British and Western Palaearctic lists. British Birds 99 (6): 306-323.