Steve McClaren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Steve McClaren
Steve McClaren 2012 1.jpg
Steve McClaren in 2012
Persoonlike inligting
Geboortenaam Stephen McClaren
Gebore 3 Mei 1961 (1961-05-03) (54 jaar oud)
Geboorteplek Fulford, York, Engeland
Speelposisie Middelveldspeler
Klub inligting
Huidige klub Derby County (bestuurder)
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1979–1985 Hull City 178 (16)
1985–1988 Derby County 25 (0)
1987 Lincoln City (leen) 8 (0)
1988–1989 Bristol City 61 (2)
1989–1992 Oxford United 33 (0)
Total 305 (18)
Spanne bestuur
1995–1999 Derby County (assistent)
1999–2001 Manchester United (assistent)
2000–2002 Engeland (assistent)
2001–2006 Middlesbrough
2004–2006 Engeland (assistent)
2006–2007 Engeland
2008–2010 FC Twente
2010–2011 VfL Wolfsburg
2011 Nottingham Forest
2012–2013 FC Twente
2013 Queens Park Rangers (afrigter)
2013– Derby County
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Stephen "Steve" McClaren (gebore op 3 Mei 1961 in Fulford) is 'n Engelse sokkerafrigter.

Steve McClaren is berug vir die vroeë uitskakeling van die Engelse nasionale sokkerspan tydens die kwalifikasiereeks vir die UEFA Europa-beker (Euro 2008). Hy is ook meer positief bekend vir die eerste nasionale titel wat FC Twente gewen het met hom as afrigter.

Speler[wysig | wysig bron]

Steve McClaren het as middelveldspeler vir verskeie Engelse spanne gespeel wat in die laer ligas uitgedraf het. Van 1979 tot 1992 het hy vir Hull City FC, Derby County, Lincoln City FC, Bristol City FC en Oxford United gespeel. By Derby County het hy die Second Division gewen.

Afrigter[wysig | wysig bron]

Seisoene Klub Land Liga Erelys
1999–01 Manchester United (as assistent) Vlag van Engeland Engeland Premier League Nasionale kampioen (3x), Champions League, FA Cup
2001–06 Middlesbrough FC Vlag van Engeland Engeland Premier League League Cup
2006–07 Engelse nasionale sokkerspan Vlag van Engeland Engeland UEFA Europa-beker
2008–10 FC Twente Vlag van Nederland Nederland Eredivisie Nasionale kampioen
2010–11 VfL Wolfsburg Vlag van Duitsland Duitsland Bundesliga
2011 Nottingham Forrest Vlag van Engeland Engeland Championship
2012–13 FC Twente Vlag van Nederland Nederland Eredivisie
2013 Queens Park Rangers Vlag van Engeland Engeland Premier League
2013– Derby County Vlag van Engeland Engeland Premier League

Vir die onverwagte uitskakeling van die Engelse nasionale sokkerspan tydens die Europa-beker, is hy nog glad nie baie gewild in die Verenigde Koninkryk nie. Ook al het hy met Middlesbrough die League Cup gewen en het hy met hierdie span as naaswenner in die UEFA Europa League geëindig. Ook het hy as assistent afrigter by Manchester United drie nasionale titels en selfs die UEFA Champions League gewen. In Nederland is hy baie gewild, vir sy suksesse met FC Twente tydens sy eerste periode as afrigter daar, al het hy tydens sy tweede periode by die span nie soveel sukses gehad nie.