Stierlingse sanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stierlingse sanger
Bewaringstatus
Nie erken (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Calamonastes
Spesie: C. stierlingi
Binomiale naam
Calamonastes stierlingi
(Reichenow, 1901)
Sinonieme

Camaroptera stierlingi

Die Stierlingse sanger (Calamonastes stierlingi) is 'n redelike standvoël in breëblaarboomveld, veral miombo en kom een-een of in pare voor. Hulle leef in die onderste blaredak en onderbos. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Stieling's Wren-Warbler.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]