Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is 'n nie-winsgewende organisasie. Hulle streef daarna dat elke spreker van Afrikaans 'n funksionele en selfstandige bestaan kan voer.

Een van hulle inisiatiewe is die stigting van 'n Vrye Afrikaanse Universiteit (VAU).

Eksterne skakels[wysig]